6 Uitgawes FINESSE inskrywing/hernuwing + ’n Gratis e-kaartjie - Voelgoedwinkel
-50%
, , , ,

6 Uitgawes FINESSE inskrywing/hernuwing + ’n Gratis e-kaartjie

van Finesse Tydskrif

Bederf iemand spesiaal hierdie Kersfees met ’n geskenk wat die hele jaar sal hou. Teken haar vir ’n jaar (6 uitgawes) op Finesse Voelgoed Tydskrif in. As jy van hierdie aanbod gebruik maak, spaar jy 50% op die winkelprys van R49 en betaal slegs R147, dit is R24,50 per uitgawe.

R147.00 R294.00 vir 1 jaar

As jy die produk koop kan jy 73 Bonuspunte verdien.

GEE FINESSE AS ’N KERSGESKENK!

Bederf iemand spesiaal hierdie Kersfees met ’n geskenk wat die hele jaar sal hou. Teken haar vir ’n jaar (6 uitgawes) op Finesse Voelgoed Tydskrif in. As jy van hierdie aanbod gebruik maak, spaar jy 50% op die winkelprys van R49 en betaal slegs R147, dit is R24,50 per uitgawe.

Ingesluit by jou geskenksubskripsie!
1.
6 uitgawes van Finesse Voelgoed Tydskrif
Die eerste uitgawe van 2021 word teen 5 Februarie per hand by die persoon vir wie jy ingeteken het, afgelewer.
2.
’n Gratis e-kaartjie
Stuur die e-kaartjie per e-pos vir die persoon vir wie jy ingeteken het, óf druk die kaartjie uit om dit persoonlik op Kersdag vir haar te gee.
3.
Gratis aflewering
On The Dot se huis-tot-huis-aflewering dek die groot stede en die meeste landelike gebiede.

Finesse Tydskrif

error: Inhoud Is Beskerm!!