6-in-1 Enriched - Voelgoedwinkel verjongingsroom
-10%
, , , , , ,

6-in-1 Enriched

van Willa Krause Skin Care

’n Unieke kombinasie gelykstaande aan ’n dag–, nag–, nek–, oog–, voedings– en verjongingsroom.

R234.00 R260.00

’n Unieke kombinasie gelykstaande aan ’n dag–, nag–, nek–, oog–, voedings– en verjongingsroom.

Verhoog selomoset, bevog en voed die vel.

6–in–1 Enriched is ’n ryker weergawe om in die behoeftes van die droër, ouer vel te voorsien.

Willa Krause Skin Care

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika

error: inhoud is Beskerm!!