50 Grootste geloofsvrae [e-Boek] - Voelgoedwinkel
-40%
, , , , , , ,

50 Grootste geloofsvrae [e-Boek]

Beskikbaarheid:

In voorraad


In hierdie opwindende nuwe boek ondersoek 50 Bybelkenners van die werklike groot vrae wat mense vir baie jare al vra.

R58.00 R96.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 58 Bonuspunte verdien.

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

In hierdie opwindende boek ondersoek 50 Bybelkenners van die werklike groot vrae wat mense vir baie jare al vra.

Die skrywers sluit in professore en teologiedosente, Christelike skrywers en navorsers, predikante en kenners van die Bybel wat veel dieper as die oppervlak gaan delf het.