-10%
, , ,

3 in 1 Rokkie

van Loka Boutique

Kies in effe met jou gunsteling kleur. Kies ‘n omslaag kraag en die rokkie kan in 3 maniere gedra word.

Sien gids vir: Material

WAGTYD NA BESTELLING GEPLAAS IS: +- 6 Weke. Onthou dit word handgemaak met Liefde.

R405.00 R450.00

Maak skoon

Hierdie is Loka se veelsydige Wintersrok wat op 3 verskillende maniere gedra kan word. Dit is n rokkie van effe lap wat met n vrolike print in die wye kraag opgehelder word. Die rokkie kan gedra word met die vrolike kraag oor die skouers afgetrek, of soos n rolnek met die kraag se print wat wys of anders na binne gevou is vir die effe kant om te wys. Elke keer lyk dit soos n nuwe nommertjie. Dit word gemaak van n ligte breistof wat sag en gemaklik is om te dra en daar is geen kreukels om te stryk na dit gewas is nie so dis vining weer in die kas vir n volgende afspraak.

SKU: Loka16 Kategorieë: , , ,

Loka Boutique

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 4-6 weke