101 gebede om te deel boksstel - Voelgoedwinkel
-10%
, , , , , , ,

101 gebede om te deel boksstel

van Cum Books
Beskikbaarheid:

In voorraad


Skrifgebaseerde gebede om met ander te deel en hulle te herinner aan God se troue sorg en liefde.

R62.00 R69.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 31 Bonuspunte verdien.

101 Gebede om te deel is gebedskaartjies wat tienermeisies sal herinner aan God se sorg, seën en voorsiening.
Hierdie 50 kaartjies spog met pragtige, moderne ontwerpe spesiaal vir meisies. Aan die die een kant van elke kaartjie is ’n bemoedigende gebed wat meisies sal seën tydens hulle stiltetyd saam met die Here, terwyl daar aan die ander kant van die kaartjie lyntjies is om hulle eie gebede neer te skryf, en so die seën van gebed te deel.

Cum Books

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-2 weke van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!