-50%

100 dae tot ‘’n nuwe jy produkte

van Finesse
Beskikbaarheid:

Uit voorraad


‘n Nuwe Jy Pakket bestaan uit:

  • Die boek 101 dinge om te weet voor jy dieet
  • Die Nuwe jy-vetverbrander
  • Linda Kriel se DVD Verbrand vet vinnig

Kliek hier om deel te wees van die Nuwe jy uitdaging 2017

R252.00 R504.00

Uit voorraad

Ons het produkte uitgekies wat jou reis nog verder sal vergemaklik. Teen slegs R250 ekstra kan jy die volgende
produkte ter waarde van R500 kry:

  • Die boek 101 dinge om te weet voor jy dieet (R100). 101 dieetkundiges het saamgespan om vir jou die beste praktiese inligting oor dieet en die regte leefstyl te gee.
  • Die Nuwe jy-vetverbrander (R250). Beheer jou eetlus deur hierdie drankie soggens te drink. Dis vol antioksidante, en verbeter energieproduksie en bloedsomloop.
  • Linda Kriel se DVD Verbrand vet vinnig (R150). Hierdie oefen-DVD is ontwerp om jou metabolisme te versnel, jou spiere op te knap en jou liggaam te verander van ’n vetstoorder tot ’n vetverbrander.

 

SKU: NJ2017 Kategorie:

Finesse

Ons Nuwe jy vet verbrander is ongelukkig uit voorraad uit. Hier is 'n skakel vir ander vetverbranders wat ons ook verkoop. https://voelgoedwinkel.a.wpstage.net/product-category/gesondheid/verslanking/

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: inhoud is Beskerm!!