WEN!

Wen Tobie & Co pop-fopspeen

Tobie & Co skep vertroostende oomblikke vir babas en ouers. Produkte word doelgemaak om die dag-tot-dag werklikheid van ouer-wees te vergemaklik deur jouself én jou baba skoon en gelukkig hou. Tobie & Co se pop-fopspeen is 100% silikoon, en is die enigste suigspeentjie wat self terugpop in sy beskermende bubble wanneer dit laat val word.

Vul jou besonderhede in en staan ’n kans om een van ses, van die koraalkleurige fopspene vanaf Tobie & Co te wen.

WEN! Een van twee koordlose Airbrush toestelle en onderlaag van TEMPTU Air

TEMPTU wil elke vrou laat lyk asof ’n grimeerkunstenaar haar beet gehad het. Hulle reeks grimeertoestelle is ontwerp om aanwending maklik en moeiteloos te maak.
Dit word aangevul met presies die regte onderlaag wat vir spesifieke behoeftes geformuleer is.
Die TEMPTU Air Airbrush is ’n koordlose masjien wat gebruik word om al jou grimering só aan te wend dat jy jonger en sonder gesigvlekke by die deur uitstap.
Onderlaag word as ’n fyn mis, egalig op die gesig gesproei en daar is verskeie spoedverstellings sodat jou grimering swaarder kan wees vir die aand en meer natuurlik gedurende die dag.
Omdat daar nooit op enige stadium aanraking plaasvind nie, is dit meer higiënies en sal aknee ook nie versprei nie.

Vul jou besonderhede in en staan die kans om ‘n koordlose Airbrush toestelle en onderlaag te wen.

Kompetisie is nou gesluit. Die wenners is: Zia Joubert en Ilze Esterhuizen.

WEN! 'n Silwer pendant– en oorbellestel van WHY Jewellery

WHY JEWELLERY se reeks hoë gehalte en duursame doelgemaakte juwele is die perfekte geskenk vir jouself of iemand spesiaal. Elke juweelstuk is beskikbaar in ’n wye verskeidenheid metale, is elegant en tydloos en kan ’n kosbare familie erfstuk word.
Die Solitaire diamantoorbelle is gemaak van sterlingsilwer en oorgeblaas met palladium om dit sterker en meer duursaam te maak. Dit word gekomplementeer deur ’n 0.18 karaat-steen aan elke kant.
Geen stel is natuurlik volledig sonder iets om die nek om die stylvolle prentjie verder in te kleur nie. Die ontwerp van die diamantpendant is simplisties, maar minder is beslis in dié geval meer, omdat die blink klippie beloof om selfs te verveligste uitrusting op te helder.

Vul jou besonderhede in en staan die kans om ‘n silwer pendant– en oorbellestel van WHY Jewellery te wen.

Kompetisie is nou gesluit. Die wenner is: Irma de Lange.

WEN! Een van drie jasse van Duck Apparel

DUCK APPAREL maak die snoesigste pofbaadjies om jou warm te hou gedurende koue wintermaande. Die baadjies is beskikbaar in verskeie moderne ontwerpe en kleure en jy kan ook kies watter lengte die beste sal werk vir jou figuur.
’n Lang jas is perfek vir wanneer jy op koue aande sosiaal en elegant moet wees.
Dit sal jou ook langer en skraler laat lyk op foto’s.
As jy ’n besige dag beplan, sal ’n kort en kompakte pofbaadjie goed werk. Nie net sal dit mooi lyk by ’n denim of langbroek nie, maar jou ook die vryheid gee om gemaklik te beweeg.
Wanneer dit nie so koud is nie, maar jy steeds jou lyf wil warm hou, is ’n onderbaadjie die perfekte oplossing.

Vul jou besonderhede in en staan die kans om een van drie jasse van Duck Apparel wen.

Kompetisie is nou gesluit. Die wenners is: Jackie Humphries, Cisca Neethling en Nicolene Lourens.

WEN! 'n Beautiful Beloved-ring!

Twee gelukkige lesers staan ’n kans om elk ’n pragtige ring van hulle keuse by Beautiful Beloved te wen. Die Crown of Beauty-ring is ’n elegante 925 sterlingsilwerring in die vorm van ’n delikate kroon met ’n besondere betekenis wat ’n vrou, oud of jonk, sal aanraak. Die blou Crown of Beauty-ring herinner jou daaraan om in te tree vir die land, jou gemeenskap en jou geliefdes.

Kompetisie is nou gesluit. Die wenners is: Annalise Burger en Simone De Villiers.

WEN! Angel Blessing-kussing en -tafelloper ter waarde van R1000 elk!

Kompetsie is nou gesluit.
Wenners is: Reburta Marnewick, Elize Hartley, Dolf Jonker, Henko Serfontein, Maritha Marx, Suzette Ann Brickhill, Dorothea Lowes, Sharon de Jager, Albrie Labuschagne en Annetjie Colyn. Baie geluk.

WEN! Canvas & More gee ’n pakket van vier verskillende seildoekgroottes weg

Kompetisie is nou gesluit. Die wenner is Illse Nel.

WEN! Mita’s Collection-produkte

Kompetsie is nou gesluit. Die wenner is Monique van Deventer.

WEN! Klere van Loka Boetiek

Kompetsie is nou gesluit. Die wenners is: Koba Mouton, Hester Oberholzer, Alta Erasmus, Suzette Flanagan, Adelle vd Merwe, Jackie Prinsloo, Nic-Marie Scheepers, Carina Jacobs, Hazel de Kock en Lynette de Wilzem.

WEN! MIES-produkte

Kompetsie is nou gesluit. Die wenner is Lauretta Ras.

WEN! Die Crown of Beauty-ring

Kompetsie is nou gesluit. Die wenner is Linda Wiid.

WEN! Handgemaakte skoene van Baruch

Kompetsie is nou gesluit. Die wenners is: Madre Buitendag, Zuleika Du Toit, Lariska Verster, Anel Marais, Cecilia Lategan, Maritha Marx, Elaine Marais, Elmarie van den Berg, Elsie Geel en Erna van Schoor.

WEN! ’n oorspronklike akrielskildery

Kompetisie is nou gesluit. Die wenner is Joy Bird.

WEN ’n Brava Clothing-aangliprok (R650) én ’n intrekband-minirok (R350).

Brava Clothing het die kuns verfyn om klere te ontwerp wat tegelyk byderwets, klassiek en veelsydig is. ’n Veeldoelige aangliprok van strekkatoen met ingeboude ondersteuning en verstelbare skouerbandjies, en ’n intrekbandminirok wat ook as tuniek kan dien, is op die spel.

KOMPETISIE IS NOU GESLUIT. Die wenner is Marie Reinke.

KOMPETISIEREËLS:

Kompetisie sluit 29 Julie 2018.
Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
Die beoordelaars se besluit is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
Die prys kan nie verruil word nie
Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoedwinkel.co.za te ontvang.)

Plakkers vir jou mure van Fun Walls

10 gelukkige lesers kan pragtige vinielmuurplakkers van Fun Walls wen, ter waarde van R1 000. Die prys sluit twee of drie ontwerpe van die wenners se keuse in.

Nie almal kan dit bekostig om hulle huis te laat uitverf of nuwe meubels te koop wanneer hulle graag ’n verandering wil maak nie.

Hoëgehaltemuurplakkers van viniel kan jou egter help om lewe in ’n saai vertrek te blaas. Dit is boonop maklik om aan te bring.

Dit kan soos ’n gewone plakker op die muur geplak word of soos ’n tipiese aanplak-tatoe aan ’n gladde muur aangewend word. Dit kan ook net so maklik weer verwyder word wanneer jy dit nie meer nodig het nie.

Daar is verskillende opsies om uit te kies om jou unieke stempel op die vertrekke in jou huis af te druk.

Jy hoef nie ’n binnehuisversierder of kunstenaar te wees om die mure van jou huis of ’n spesifieke vertrek op te helder nie. Al wat jy hoef te doen, is om op ’n styl of tema te besluit.

Versier jou babakamer met muurplakkers wat by die tema pas, of maak kinderkamers pret met swartbord- of spieëlplakkers waarmee hulle kreatief kan wees.

Kinderkamers is beslis nie die enigste vertrekke wat voordeel kan trek uit hierdie oulike muurbedekkings nie. Jou studeerkamermure kan met mooi aanhalingplakkers versier word om jou te inspireer, terwyl jou windpomptema-kombuis met die lekkerste Afrikaanse sêgoed kan spog.

Sitkamers en eetkamers kan baie modern lyk met patrone en fokuspunte wat die aandag sal aflei van die kraak in die muur of die gebreekte teël. Jy sal dit tien teen een ook baie geniet om ’n boomplakker in jou gang te hê, sonder die gemors en onderhoud wat gewoonlik met ’n lewende boompie gepaardgaan.

Die gewildste opsie is ’n plakker in die vorm van ’n familiestamboom. Dit is indrukwekkend, vang die oog en kan ’n besonderse stelling maak, veral as jy mooi familiefoto’s in die ruimtes plak wat daarvoor oopgelaat is.

Kompetisie is nou gesluit. Wenners is: Monique Pietersen, Willie Erasmus, Lize Reid, Charlize van der Merwe, Sophia Thomas, Elmarise Maritz, Christelle Arlow , Michelle Bibbey, Tina Havenga en Louwina Pretorius.

KOMPETISIEREËLS:

Kompetisie sluit 17 Junie 2018.
Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
Die beoordelaars se besluit is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
Die prys kan nie verruil word nie
Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoedwinkel.co.za te ontvang.)

Wen CALM-juweliersware

WEN!
CALM-juweliersware is stylvol en besonders. Elke handgemaakte skepping is uniek en ontwerp vir gemaklike elegansie of om ’n stelling te maak, na gelang van die styl wat jy verkies. ’n Verskeidenheid ontwerpe en kleure maak hierdie juwele veelsydig, prakties en gesog.

Elke hangertjie stel bestaan uit twee hout kraal halssnoere versier met blommetjies, voëls en pêrel detail wat saam of apart gedra kan word. Ooreenstemende  bykomstighede sluit in twee armbande, een met geheue draad en die ander  2 elastiese vir gemak en 3 stelle bypassende oorbelletjies.

Geldig tot 17 Junie.

Kompetisie is nou gesluit. Wenners is: Renate Seipel, Isabel de Wet, Frederike van der Walt, Elizma Olivier, Danet van Eeden en Riana van Staden.

KOMPETISIEREËLS:

Kompetisie sluit 17 Junie 2018.
Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
Die beoordelaars se besluit is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
Die prys kan nie verruil word nie
Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoedwinkel.co.za te ontvang.)

WEN! Ontwerpersprodukte uit kurk en Boabab-leer van Leefi

WEN!
Ontwerpersprodukte uit kurk en Boabab-leer van Leefi

9 gelukkige lesers kan ’n ontwerpersgeskenkpak van Leefi wen, ter waarde van R1030. Die prys sluit ’n skouersak en kleingeldbeursie in wat van kurk gemaak is.

Leefi is gebore uit ’n passie vir mooi bykomstighede en ’n voorliefde vir kurk. Die naam self verteenwoordig die eienskappe van die produkte.

Kurk is ’n sterk materiaal. Dis waterdig, ekovriendelik en duursaam, en is nie ’n “bestanddeel” van enige ander produkreeks nie. Dis ideaal vir persone van enige ouderdom wat daarvan hou om unieke modeprodukte te hê om mee te spog. Die reeks bestaan uit hoëgehaltebeursies vir mans en vroue, handsakke, aandsakkies, belde, skootrekenaarsakke en dasse in verskillende ontwerpe. Spontaan, prettig en groot genoeg vir al die goetertjies wat jy elke dag met jou saamdra – dis wat die Flap Sling Bag (skouersak met ’n flap) uitsonderlik en gewild maak. Dit is toegerus met ’n verstelbare skouerband en ’n ritssakkie. Dit is beskikbaar in ’n wye verskeidenheid kleure, soos rooibruin, geel, pienk en ligblou, en sal dus by enigeuitrusting pas.

Die flap word gemaak van 100% kurkstof, in kombinasie met ’n baie spesiale sintetiese Baobab-leer. Albei materiale is sag en natuurlik, en pas perfek bymekaar.

Soms wil jy nie jou hele handsak saamneem nie, maar jy kan ook nie jou kleingeld en grimering in jou hand ronddra nie.

Die klein Coin Purse (kleingeldbeursie) is kompak en baie nuttig om al die los artikels in jou handsak wat jy dalk mag nodig kry, bymekaar te hou. Dit word gemaak van kurk en Baobab-leer, en is beskikbaar in ’n hele paar oulike kleure. Om dié produkte van Leefi te wen, kliek op voelgoedwinkel.co.za/wen. Geldig tot 6 Mei.

Gesluit.

Wenners:

Cobé Booysen, Franci Gresse, Rosalind Roman, Nanette Oosthuizen, Anemarie Benjamin, Elizabeth Maree, Marianne de Lange, Adri King en Carmel Steyn.

KOMPETISIEREËLS:

Kompetisie sluit 6 Mei 2018.
Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
Die beoordelaars se besluit is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
Die prys kan nie verruil word nie
Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoedwinkel.co.za te ontvang.)

WEN MOVEPRETTY kopbande en palmtassies (R1020)

MOVEPRETTY se oefenklere is kreatief en mooi, maar ook prakties. Behalwe die oefenklere – broekies, hemde, sweetpaktops en baadjies, is ander produkte soos kopbande en palmsakkies waarin jy jou foon en bankkaarte kan sit as jy gaan draf, ook beskikbaar. Geldig tot 6 Mei.

Gesluit.

Wenners:

Monique de Bruyn, Zanette Meyer en Elize van Niekerk.

KOMPETISIEREËLS:

Kompetisie sluit 6 Mei 2018.
Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
Die beoordelaars se besluit is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
Die prys kan nie verruil word nie
Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoedwinkel.co.za te ontvang.)

WEN! Klere vir jong meisies deur BOO! Clothing

Jy kan een van vyf lesers wees wat ’n stel klere van BOO! Clothing vir ’n jong meisie ter waarde van R2 000 wen. Dit sluit in die Barbie-rok, Gekleurde blomme bene, Heerlike lenterok, Oepsie daisy-romp, Perfekte stylvolle rok, Vintage wit bloes en Wye strikromp.

BOO! klere is ’n klerereeks vir meisies tussen 10 en 14 jaar wat reeds gewigsprobleme ondervind en sukkel om mooi klere vir hulle liggaamsbou in ’n gewone winkel te kry.

Om op ’n jong ouderdom nie ’n “perfekte” of “slanke” liggaamsvorm te hê nie, maak jou nie so onvolmaak, onaantreklik of anders as wat jy dalk glo nie. Dit maak jou sterk. Dit berei jou voor om kritiek en uitdagings te hanteer wat jou kant toe sal kom. Dit leer jou dat gewildheid en sukses moontlik is, solank jy getrou bly aan wie jy is.

Dit is presies hoe die BOO! inisiatief tot stand gekom het. Geïnspireer deur ’n spesiale jong dame, het hulle besluit om ’n unieke reeks klere vir jong meisies te ontwikkel. Spesiale jong meisies wat te staan kom voor struikelblokke in die “kry iets wat my goed sal laat voel” afdeling. Iets wat jy uit jou klerekas kan haal en soos ’n prinses kan laat voel as jy dit dra. Die tipe mode word gekies omrede dit stylvol is asook los en vleiend is vir die dogters se figuur.

Die fokus van BOO! moet wees dat, alhoewel jy ’n gedeelte van jou liggaam waarmee jy dalk fout vind, met spesiaal gemaakte klere kan bedek, jy nie moet bedek wie jy is nie. Verbeter die “foute” met jou persoonlikheid, jou glimlag en deur jou ware self te wees!

Daar is besluit om kleurryke, sagte materiaal te gebruik vir klere wat lekker los sit en nie erg kreukel nie. Die klere word by hulle ontwerper, Andri Spies, se ateljee in Boksburg vervaardig. Andri en haar span sorg dat elke BOO! item met liefde en aandag gemaak word.

Gesluit

Wenner:

Annette Mertsch

KOMPETISIEREËLS:

Kompetisie sluit 1 April 2018.
Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
Die beoordelaars se besluit is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
Die prys kan nie verruil word nie
Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoedwinkel.co.za te ontvang.)

WEN ’n Stilte vir die Siel-badreeks

Hierdie is ’n reeks badprodukte met ’n verskil. Dit wil jou help om ’n bietjie tyd aan jouself af te staan om stil te word. Om te ontspan en af te skakel sodat jy weer God se stem kan hoor. Dit wil werklik vir jou stilte vir jou siel skep,” sê Susan Coetzer, geliefde skrywer, motiveringspreker en aktrise.

Gesluit

Wenner:

Christelle Arlow

KOMPETISIEREËLS:

Kompetisie sluit 1 April 2018.
Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
Die beoordelaars se besluit is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
Die prys kan nie verruil word nie
Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoedwinkel.co.za te ontvang.)

WEN! Manna Low GI Shake

WEN!
Die Manna Low GI Shake is geformuleer om jou toe te laat om ’n ete oor te slaan sonder om die nodige voedingstowwe en energie daarvan te verloor.

Dit help ook om jou bloedsuiker te beheer. Hierdie skommel is ook geskik vir swanger vroue en diabete.

Gesluit

Wenner:

Lauren Gerber

KOMPETISIEREËLS:

Kompetisie sluit 1 April 2018.
Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
Die beoordelaars se besluit is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
Die prys kan nie verruil word nie
Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoedwinkel.co.za te ontvang.)

WEN! Aanvullings vir gesondheid en gewigsverlies van Manna Health

10 gelukkige lesers kan elk ’n geskenkpak van Manna Health Supplements ter waarde van R1 018 wen. Ingesluit is die Mobility Gel, Blood Sugar Support tablette, twee Low GI Shakes, F.A.T. kapsules, Salmon Oil tablette en ’n Shaker.

Manna spruit uit die idee om te help met die verwydering van indringerplante en -bome in die Noord-Kaap. Die prosopis-boom is ’n indringer in die Noord-Kaap en die bymekaarmaak van die sade is noodsaaklik om die verdere verspreiding oor die hele provinsie te voorkom.

Dit is hoe dit begin het – om bloedsuiker onder beheer te kan hou. Na die sukses hiervan het verskeie ander produkte ook hulle verskyning by Manna gemaak. Dit verbeter nie net die gesondheid nie, maar help ook met gewigsverlies. Daar is jels wat spiere verslap en ’n paar hulpmiddels vir babas ook.

Die Mobility gel is anti-inflammatories en help met die verligting van pyn wat verband hou met jig en fibrositis. Osteo- en rumatoïede-artritislyers mag baat vind by die gereelde gebruik hiervan.

Een van die beste natuurlike en organiese bloedsuikerprodukte is Blood Sugar Support. Dit is uniek geformuleer om bloedsuiker normaal te hou asook om jou langer versadig te laat voel na ’n maaltyd.

Die Low GI Shake is geformuleer om jou in staat te stel om ’n ete oor te slaan sonder om die voedingstowwe en energie daarvan te verloor. Dit help ook om jou bloedsuiker te beheer. Kinders, diabete, swanger vroue en vroue wat borsvoed, kan hierdie skommels drink. Dit is beskikbaar in vanielje-, sjokolade- en aarbeigeur.

Om vet op ’n natuurlike en veilige manier te verbrand, kan jy F.A.T. Way to Go gebruik. Dit is ’n kombinasie van prosopis, bloekomekstrak, gemmer, pietersielie, guarana en guarboontjiegom. Dit werk deur die vet wat reeds in die liggaam gestoor is, te verbrand om as energie te gebruik.

Omega 3 Salmon Oil verminder die risiko van hartsiektes en bevorder ’n gesonde vel. Omega 3 help om die simptome van rumatoïede artritis te beheer. Dit kan ook hoë bloeddruk verlaag, breinfunksie verbeter en inflammasie beveg.

Gesluit

Wenners:

Heather Meredith
Ansunet Moore
Cathy Techman
Susan Opperman
Laurisca Vorster
Corrie Marais
Sandra Geyer
Louise Hooper
Marike Ettlinger
Marie Meiring

KOMPETISIEREËLS:

Kompetisie sluit 18 Februarie 2018.
Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
Die beoordelaars se besluit is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
Die prys kan nie verruil word nie
Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.)

Wen Hydra Touch van KuriAmé

Hoewel ons hande die deel van die liggaam is wat die meeste aan elemente van buite blootgestel word, word hulle ongelukkig die meeste verwaarloos wanneer dit by daaglikse velsorg kom.

Hydra Touch van KuriAmé is ’n intens bevogtende, teenverouderingshanderoom wat jou hande jonger kan laat lyk en help om dit so te hou.

Gesluit

Wenner:
Susan Sullivan

KOMPETISIEREËLS:

Kompetisie sluit 18 Februarie 2018.
Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
Die beoordelaars se besluit is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
Die prys kan nie verruil word nie
Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.)

WEN! Gemaklike oefenklere van MovePretty

WEN! Gemaklike oefenklere van MovePretty

Wees een van vyf lesers wat ’n geskenkpak van MovePretty ter waarde van R1 932 kan wen. Dit bevat die Ginger Berry Cycler Top, Leopard ZePant, Ice Cream Singlet, Watermelon Zip Shorts en kopband/sakkie.

WEN! Gemaklike oefenklere van MovePretty

Gesluit

Wenners:
Stella Bezuidenhout
Wilma Swart
Jo-Anne De Beer
Ernalize Du Toit
Vivian Marshall

KOMPETISIEREËLS:

Kompetisie sluit 7 Januarie 2018.
Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
Die beoordelaars se besluit is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
Die prys kan nie verruil word nie
Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.)

Staan ’n kans om vir die jong dame in jou lewe ’n pragtige Boo! rokkie te wen.

Boo! bied ’n klerereeks vir dogters tussen 10 en 14 jaar. Die reeks is geskep om elke jong meisie gemaklik te laat voel in ’n wêreld waar jy “moet inpas”. Staan ’n kans om vir die jong dame in jou lewe ’n pragtige rokkie te wen.

Staan ’n kans om vir die jong dame in jou lewe ’n pragtige rokkie te wen.

Gesluit

Wenner: Lezelle Smit