-
Christelik, Elsa Winckler, Gedrukte Boeke, Geestelike Fiksie, Skrywer, Voelgoedboeke
‘n Belofte vir Bippie
Christelik, Elsa Winckler, Gedrukte Boeke, Geestelike Fiksie, Skrywer, Voelgoedboeke‘n Belofte vir Bippie
Bippie se pad word onderbreek met haar onbeplande swangerskap. Sy maak ‘n belofte teenoor die Here – sy sal nie weer ’n man in haar lewe toelaat as hy nie met haar wil trou nie. Maar die man wat skielik al onder haar voete is, Riekert Tredoux. Hy het lankal besluit hy wil nooit trou nie…
SKU: 9780796321459 -
Gedrukte Boeke, Leefstyl, Ouerskap, Pieter van Jaarsveld, Skrywer, Voelgoedboeke
‘n Gelukkige kind
Bemagtig jou kind om positief te dink
Met vandag se kennis van neurowetenskap kan ons kinders grootmaak om gelukkige en positiewe mense te wees. Dr Pieter van Jaarsveld begelei jou deur goed begronde navorsing om jou kind se brein te verstaan en reg te bedraad met oefeninge en speletjies sodat jou kind ‘n gelukkige, gebalanseerde en florerende grootmens kan word.
SKU: 9780796320056 -
Christelik, Gedrukte Boeke, Geestelike Groei, Skrywer, Stephan Joubert, Voelgoedboeke
‘n Lewe voor God
Christelik, Gedrukte Boeke, Geestelike Groei, Skrywer, Stephan Joubert, Voelgoedboeke‘n Lewe voor God
366 dagstukkies oor praktiese Christenwees
’n Lewe voor God bestaan uit 366 dagstukkies uit die pen van Stephan Joubert. Stephan help ons om elke dag bewustelik en met oorgawe in die aangesig van God te leef. Hy lei ons deur middel van alledaagse temas soos gebed, naasteliefde, vergifnis en genade om elke dag in eerlikheid voor God ons lewe aan te pak.
SKU: 9780796321336 -
Fiksie, Gedrukte Boeke, Helena Hugo, Leefstyl, Skrywer, Voelgoedboeke, Vroue
‘n Tuin vir Tessa
Tessa het die perfekte lewe; haar man se besighede doen goed en haar seuns is goeie kinders. Sy woon in ’n pragtige huis in ’n spogbuurt. Haar tuin is haar stukkie hemel, haar skuilplek, die
plek waar sy troos soek en kry. Die laaste tyd begin Altus se stiltes haar pla. Wie of wat sit daaragter?SKU: 9780796321084 -
Christelik, e-Boeke, Francine Prins, Geestelike Groei, Skrywer, Voelgoedboeke
100 dae van dankbaarheid [e-Boek]
Christelik, e-Boeke, Francine Prins, Geestelike Groei, Skrywer, Voelgoedboeke100 dae van dankbaarheid [e-Boek]
Mense wat dankbaar is gelukkiger, slaap beter, fokus is beter en is makliker om mee oor die weg te kom. Om meer dankbaar te leef is seker iets waarna ons almal probeer streef. Francine Prins, redakteur van LiG neem ons op ’n 100 dae reis van dankbaarheid. Sy wys ons hoe ons elke dag dankbaar kan wees, waarvoor ons dankbaar kan wees en hoe om in dankbaarheid te leef.
SKU: 9780796321213 -
Gedrukte Boeke, Inspirasie, Leefstyl, Nadine Blom, Skrywer, Voelgoedboeke
Ankers vir vandag
Elke Christen het ankers nodig, iets wat hulle vashou aan God om te keer dat hulle lewensbootjie op die rotse loop. Bekende sanger Nadine Blom wys die ankers waaraan ons moet vashou vir ons uit – maar wys ook watter goed wat ons vashou ons moet laat los.
SKU: 9780796320773 -
Christelik, Gedrukte Boeke, Geestelike Fiksie, Helena Hugo, Skrywer, Voelgoedboeke
Bet-El
Dit is twee jaar voor die Anglo-Boereoorlog uitbreek. Daniël met sy horrelvoet en sy ongeneeslike begeerte na die meisie wat hom verraai het, het die goeie weg gekies, waarvoor hy liefde en toewyding van sy vrou Anna ontvang. Anna, die verstandige en opregte, sy wat so begeer dat haar man net moet sê hy het haar lief.
SKU: 9780796320520 -
Christelik, Gedrukte Boeke, Geestelike Groei, Skrywer, Susan Coetzer, Voelgoedboeke
Bruistablette vir die lewe
Christelik, Gedrukte Boeke, Geestelike Groei, Skrywer, Susan Coetzer, VoelgoedboekeBruistablette vir die lewe
In hierdie praktiese, lekkerlees-dagstukkieboek is daar elke dag ’n nuwe bruistablet om in afsondering te lees en toe te pas in jou lewe. Dit is ’n reis na groter egtheid en verdieping as kinders van die Here sodat jy meer kan bruis te midde van jou realiteit en probleme.
SKU: 9780796320490 -
Gedrukte Boeke, Inspirasie, Leefstyl, Nina Smit, Skrywer, Voelgoedboeke
Deur dieper geloof na lewensvreugde
Gedrukte Boeke, Inspirasie, Leefstyl, Nina Smit, Skrywer, VoelgoedboekeDeur dieper geloof na lewensvreugde
Nina Smit help elke vrou om opnuut te ontdek wie die God is wat ‘n verhouding met jou begeer, hoe kosbaar jy as vrou vir Hom is en wat jou roeping en identiteit in Hom moet wees. Sy help jou om woestyntye te oorleef en ons kry ‘n voorsmakie vir hoe die lewe na die dood gaan wees. Soos net Nina kan.
SKU: 9780796320162 -
Christelik, Gedrukte Boeke, Geestelike Fiksie, Karin Combrinck, Karin Combrink, Skrywer, Voelgoedboeke
Deur water en vuur
Christelik, Gedrukte Boeke, Geestelike Fiksie, Karin Combrinck, Karin Combrink, Skrywer, VoelgoedboekeDeur water en vuur
‘n Donker geheim word oopgevlek wanneer Jennifer terugkeer Suid-Afrika toe om tyd saam met haar pa deur te bring. Terwyl sy haar pa se lewe probeer herstel, besef sy ook hoe stukkend haar eie lewe is en dit vra moed en geloof om dit weer te probeer herwin. In hierdie proses leer sy wat dit beteken om gelouter te word en hoe groot die genade is.
SKU: 9780796321176 -
Bybelstudie, Christelik, Gedrukte Boeke, Voelgoedboeke
Die groot aanhalingsboek
Wyse woorde vir die Christelike lewe
Die groot aanhalingsboek is ’n onontbeerlike gids vir die regte woord op die regte tyd en bevat meer as 3 000 aanhalings, wyse woorde, heildronke, spreuke en teksgedeeltes oor meer as 350 onderwerpe vir die leser met ’n Christelike lewensbeskouing.
SKU: 9780796321046 -
Cas Vos, Christelik, Gedrukte Boeke, Inspirasie, Skrywer, Voelgoedboeke
Die mooiste Afrikaanse Christelike gedigte
Cas Vos, Christelik, Gedrukte Boeke, Inspirasie, Skrywer, VoelgoedboekeDie mooiste Afrikaanse Christelike gedigte
Hierdie is ’n versamelbundel van die gewildste Christelike gedigte in Afrikaans. Dit word saamgestel deur Cas Vos. Die bundel bevat gedigte uit die kanon maar ook nuwe verse. Die digters in sluit in: Boerneef, Opperman, Eybers, Jonker, Krog, Lina Spies, I.L. de Villiers, T.T. Cloete en Daniel Hugo. Dit is ’n toeganklike bundel.
SKU: 9780796320148