-
Bybeldagboeke, Carolyn Larsen, Christelik, Gedrukte Boeke, Larsen C, Skrywer, Voelgoedboeke, Vroue
‘n Nuwe Begin (Hardeband)
Bybeldagboeke, Carolyn Larsen, Christelik, Gedrukte Boeke, Larsen C, Skrywer, Voelgoedboeke, Vroue‘n Nuwe Begin (Hardeband)
Carolyn Larsen is ’n skrywer, aktrise en ervare spreker met ’n Godgegewe passie om met vroue en kinders te werk. Sy het al by talle konferensies in Amerika, Kanada en Indië opgetree. Carolyn het al meer as 40 boeke vir kinders en volwassenes geskryf. Sy het al verskeie pryse daarvoor ontvang. Carolyn en haar man, Eric, woon in Glen Ellyn, Illinois. Hulle het drie volwasse kinders en is ook trotse grootouers.
Amylee Weeks kom van Iowa in die VSA en is baie lief vir haar familie, haar Here en om kuns te skep. Nadat sy ’n graad in besigheidstudie behaal het, het sy haar hart gevolg en ingeskryf by die Art Institute in Pittsburgh.SKU: 9781431620746 -
Gedrukte Boeke, Joy Mol, Kinder- en Jeugboeke, Kinderbybelsstories, Kinders 5-8, Mol J, Skrywer, Voelgoedboeke
‘n Skatkis Vol Stories (Sagteband)
Gedrukte Boeke, Joy Mol, Kinder- en Jeugboeke, Kinderbybelsstories, Kinders 5-8, Mol J, Skrywer, Voelgoedboeke‘n Skatkis Vol Stories (Sagteband)
Joy Mol is ’n musikant, onderwyser en Sondagskooljuffrou. Sy het ook vir baie jare ’n Goeie Nuus-klub vir die kinders in hulle buurt gehou. Sedert 1978 het sy en haar man, Arnold, al meer as 150 naweek-seminare vir die gesin in Suidelike-Afrika en Europa aangebied. Sy is ’n gereelde spre-ker oor die huwelik, ouderskap, verhoudings en geestelike groei by damesgeleenthede. Sy het drie getroude kinders, Michael en Duane, albei mediese dokters, en Colette, ’n professionele berader in Pennsilvanië
SKU: 9781431619160 -
-
-
Bybelstudie, Chapman G, Christelik, Gary Chapman, Gedrukte Boeke, Skrywer, Voelgoedboeke
5 Tale Van Die Liefde – ‘N Bybelstudie (Sagteband)
Bybelstudie, Chapman G, Christelik, Gary Chapman, Gedrukte Boeke, Skrywer, Voelgoedboeke5 Tale Van Die Liefde – ‘N Bybelstudie (Sagteband)
Gary Chapman, Ph.D., is die skrywer van die New York Times se top-verkoper The Five Love Languages. Hy het meer as 35 jaar se ervaring as berader. Gary is ook die direkteur van Marriage and Family Life Consultants, Inc. en bied wêreld-wyd seminare aan, en sy radioprogram word oor meer as 400 stasies gehoor. Vir meer inligting, besoek www.garychapman.org.
SKU: 9781431618019 -
-
Angus Buchan, Buchan A, Bybeldagboeke, Christelik, Gedrukte Boeke, Skrywer, Voelgoedboeke
Aartappelgeloof Vir Elke Dag Grootdruk (Sponsgevulde Hardeband)
Angus Buchan, Buchan A, Bybeldagboeke, Christelik, Gedrukte Boeke, Skrywer, VoelgoedboekeAartappelgeloof Vir Elke Dag Grootdruk (Sponsgevulde Hardeband)
Angus Buchan het die roeping ervaar om die evangelie te verkondig, en in 1980 stig hy Shalom Ministries in Suid-Afrika. Hy skryf, neem TV-boodskappe op en reis om die woord van God aan mense wêreldwyd te bring. Hy is voltyds evangelis en ’n gewilde spreker. Angus en sy vrou, Jill, bly op die plaas Shalom in die KwaZulu-Natalse Middelland
SKU: 9781431620517