fbpx
Cellu•Lite
Cellu•Lite is ’n sellulietjel wat wetenskaplik geformuleer is om selluliet te verminder. Omdat dit ’n waterbasis het, word die jel maklik deur die vel opgeneem. Smeer die sellulietjel twee keer per dag aan jou probleemareas, verkieslik nadat jy gebad of gestort het saans en eerste ding in die oggend. Cellu•Lite-jel kom met ’n spesiale silikoonkoppie om die eindresultaat aan te help. Deur die jel met die silikoonkoppie in jou vel in te masseer word suurstofryke bloed gestimuleer om gestoorde vetselle af te breek.

Showing all 1 result

error: inhoud is Beskerm!!