-
Bybelstudie, Christelik, Gedrukte Boeke, Geestelike Groei, Skrywer, Solly Ozrovech, Voelgoedboeke
Wat sê Jesus oor…
Bybelstudie, Christelik, Gedrukte Boeke, Geestelike Groei, Skrywer, Solly Ozrovech, VoelgoedboekeWat sê Jesus oor…
Jou A-Z Gids oor kwessies soos gebed, egbreek, geweld en meer
Wanneer probleme gelowiges oorweldig en ons worstel met vrae, wil ons by Hom die antwoorde hê. Nou kan jy alles in een omvattende gids naslaan met Solly Ozrovech se Wat sê Jesus oor… As kompakte bundel van Jesus se woorde toe Hy mens op aarde was, opgedeel in temas, is die boek bedoel vir persoonlike studie, stiltetyd, kleingroepe of klasgee.
SKU: 9781432202088(W1-18-H05) -
Bybelstudie, Christelik, Gedrukte Boeke, Geestelike Groei, Liesel Krause-Wiid, Skrywer, Voelgoedboeke, Vroue
Wat sê jy?
Bybelstudie, Christelik, Gedrukte Boeke, Geestelike Groei, Liesel Krause-Wiid, Skrywer, Voelgoedboeke, VroueWat sê jy?
Daar is krag in jou woorde
Liesel Krause-Wiid en 40 vrouedominees skryf saam aan hierdie boek om vroue te leer dat hulle woorde ander mense se lewens kan verander. Hulle laat jou besef dat dit soms beter is om twee keer te dink voor jy praat, want daar is skeppende en vernietigende krag in jou woorde.
SKU: 9781432205577(W1-18-K05) -
Christelik, Gedrukte Boeke, Geestelike Groei, Skrywer, Voelgoedboeke, Vroue, Wanda Bam, Ware Verhale
Wilderniswenke vir vroue
Christelik, Gedrukte Boeke, Geestelike Groei, Skrywer, Voelgoedboeke, Vroue, Wanda Bam, Ware VerhaleWilderniswenke vir vroue
Hoe om hartseer, seerkry en ander teleurstellings te oorleef.
Wilderniswenke vir vroue is ’n oorlewingsgids deur en uit elke wildernis – terug na lewe in blydskap, volheid, vryheid met sy Gees as kompas. Uit haar eie worsteling wys Wanda Bam jy KAN die wildernisstreke van die lewe oorkom, as jy net WIL. Met God as gids SAL jy anderkant uitkom.
SKU: 9781432205010(W1-18-H04) -
Bybelse Fiksie, Christelik, Gedrukte Boeke, Jaco Thom, Skrywer, Voelgoedboeke
Yeshua
NIKODEMUS was ’n intelligente man met ’n passie vir die waarheid. Hy was suksesvol en welvarend. Maar hy was ook ’n gewone man wat nie kon verstaan hoe God soveel onreg in sy tyd kon toelaat nie. Hy het getwyfel of Jesus enige verandering kan bewerk.
In sy soeke na antwoorde, praat Nikodemus met almal wat Jesus geken het. Dit verander op die ou end alles waarin hy geglo het. Dit sal ook jou lewe verander.
SKU: 9781432204204(W1-18-G05)