BOO! Klere Archives - Voelgoedwinkel
BOO! Klere

BOO! Klere is n klere reeks vir meisies tussen 10 en 14 jaar wat reeds gewig probleme ondervind en sukkel om mooi klere vir hulle liggaamsbou in 'n gewone winkel te kry.  Ons heg ook 'n boodskap aan die klere reeks dat jy as mens nooit jou persoonlikheid moet probeer verander om in te pas nie!

Toon 3 resultate

error: inhoud is Beskerm!!