Kort jy hulp? Gesels met ons.
Tuis Nuut Elementor
Test
Vroue wat Glo-retreat [Opname]
SkrywerVroue wat Glo-retreat [Opname]
0 uit 5 (0)
Het jy al gewonder of daar meer in die lewe is? As vroue soek ons dit baiekeer in ons verhoudings, prestasies, ’n mooi huis of jeugdige voorkoms.
Hierdie dinge is nie bedoel om ons te vervul nie, jy is gemaak vir méér! As jy die Vroue wat Glo-retreat met die tema Jy is gemaak vir méér misgeloop het, kan jy die OPNAME koop en op jou eie tyd daarna kyk. Lindie Strydom, Karien Basson, Demi-Leigh Tebow, Lily Rennie en Rouchelle Liedemann sal jou help en jou vrae beantwoord …
SKU: VWG-retreat
R49.00
Plaas in mandjie
Skrywer
JY IS GOED GENOEG (BEDERFPAK)
SkrywerJY IS GOED GENOEG (BEDERFPAK)
0 uit 5 (0)
Baie ma’s voel skuldig omdat hulle alles perfek reg wil doen.
Maar om ’n perfekte ma te wees is nie moontlik nie. Dit is onnodig om jouself met ander vroue, en veral met ander ma’s, te vergelyk. Kinders het ook glad nie ’n perfekte ma nodig nie, hulle het net ’n ma nodig wat goed genoeg is. Leer eerder om ’n ma te wees sonder verwagtinge, voorwaardes en veral sonder skuldgevoelens. Jy sal soveel gelukkiger wees.
SKU: n/a
R49.00
Plaas in mandjie
Skrywer
MAAK VREDE MET DIE DOOD [Selfdoen-kursus]
SkrywerMAAK VREDE MET DIE DOOD [Selfdoen-kursus]
0 uit 5 (0)
Vir ouers, onderwysers en depressievegters oor die simptome, oorsake en behandeling van depressie. Doen die e-kursus aanlyn op jou selfoon, rekenaar of slimtoestel.
SKU: n/a
R74.00
Plaas in mandjie
Skrywer
EkwilEkkanEksal-konferensie [Opname]
SkrywerEkwilEkkanEksal-konferensie [Opname]
0 uit 5 (0)
2020 was ’n moeilike jaar vir almal – veral vir die energieke doeners en die dromers onder ons. Dis maklik om jou frustrasies na 2021 oor te dra en nie kreatiewe planne vir die nuwe jaar te maak nie. Ná al die teleurstellings het jy dalk hoop verloor, juis nou dat die wêreld jou méér nodig het.
Dis nie nou die tyd om terug te sit en met gevoude arms te wag vir beter dae nie. Nou is die tyd om dinge te laat gebeur.
SKU: n/a
R79.00
Plaas in mandjie
Leesgidse, Skrywer
Hoe om God se stem te hoor [Leesgids]
Leesgidse, SkrywerHoe om God se stem te hoor [Leesgids]
0 uit 5 (0)
[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]
Jou geloof is nie wat dit veronderstel is om te wees nie, jou verhouding met God is afgewater, jou gebede is oppervlakkig, en jou stiltetyd het selfs heeltemal verdwyn.
SKU: hoe_om_god_se_stem_te_hoor_gids
R14.00