STILTE VIR DIE SIEL-badreeks

R380.00 R300.00

“Hierdie is ’n reeks badprodukte met ’n verskil. Dit wil jou help om ’n bietjie tyd aan jouself af te staan om stil te word. Om te ontspan en af te skakel sodat jy weer God se stem kan hoor. Dit wil werklik vir jou stilte vir jou siel skep,” sê Susan Coetzer, geliefde skrywer, motiveringspreker en aktrise.

Verskaffer: Finesse