Aloe Health Drink

R113.00

Die gesondheidsdrankie wat byna elke kwaal in sy spore stop. Drink dit daagliks of soos benodig, om kwale teen te staan soos jig, artritis, diabetes, slapeloosheid en vele meer.

Verskaffer: Christo Strydom Nutrition/CSN