ST Potgieter
Toon 2 resultate
-
Bybeldagboeke, Christelik, e-Boeke, Skrywer, ST Potgieter, Voelgoedboeke
Die merkwaardige wysheid van Salomo [e-Boek]
Bybeldagboeke, Christelik, e-Boeke, Skrywer, ST Potgieter, VoelgoedboekeDie merkwaardige wysheid van Salomo [e-Boek]
Salomo het merkwaardige kennis van verhoudings en die lewe gehad … Dié wysheid het hy van God ontvang. Daarom is DIE MERKWAARDIGE WYSHEID VAN SALOMO gewaarborg om jou lewe te verander. Verskuif jou bestaan van bekommernis en probleme na ’n lewe van gemoedsrus en oorwinning.
SKU: 9781432204143 -
e-Boeke, Leefstyl, Selfhelp, Skrywer, ST Potgieter, Voelgoedboeke
Jou laaste selfhelp boek ooit [e-Boek]
e-Boeke, Leefstyl, Selfhelp, Skrywer, ST Potgieter, VoelgoedboekeJou laaste selfhelp boek ooit [e-Boek]
In Jou laaste selfhelpboek ooit! sal jy leer hoe om jou doelwitte te bereik, asook watter projekte die moeite werd is om na te streef, hoe om hulle te stel en hoe om jou eie projekleier te wees. ST Potgieter praat in hierdie boek prontuit oor die dood en ’n nuttelose lewe, die krag van nee sê en die belangrikheid om jouself te bly.
SKU: 9781432202217