Pierre Du Plessis
Resultate
-
Christelik, Gedrukte Boeke, Pierre Du Plessis, Skrywer, Voelgoedboeke, Ware Verhale
Jesus ruik na mirre en stof
Christelik, Gedrukte Boeke, Pierre Du Plessis, Skrywer, Voelgoedboeke, Ware VerhaleJesus ruik na mirre en stof
By sy geboorte het Jesus na mirre geruik; daarna lees ons weer by die kruisiging van mirre. Tussen krip en kruis en graf het Jesus na baie dinge geruik. As timmerman het Hy na hout geruik, by sy dissipels op die skuite het Hy na vis geruik. Jesus ruik na mirre en stof sal Jesus op ’n unieke aardse manier aan jou bekendstel.
SKU: 9780796319401