Malan Nel
Resultate
-
Gedrukte Boeke, Leefstyl, Malan Nel, Nel M, Skrywer, Voelgoedboeke
Om uit genade te leef
Malan Nel bekende teologieprofessor en skrywer glo oorwinning is eintlik niks anders nie as om uit genade te leef. Dit is nie om alles volmaak reg te kry nie. In hierdie boek kyk hy na verskillende aspekte of perspektiewe van oorwinning: vrede vergifnis diensbaarheid liefde geloof en hoop.
SKU: 9781415341155