Lana van Niekerk
Toon 2 resultate
-
Bemoediging, Christelik, e-Boeke, Inspirasie, Lana van Niekerk, Skrywer, Voelgoedboeke, Vroue, Ware Verhale
Hoop [e-Boek]
Bemoediging, Christelik, e-Boeke, Inspirasie, Lana van Niekerk, Skrywer, Voelgoedboeke, Vroue, Ware VerhaleHoop [e-Boek]
Deur die winter van kanker na die lente van lewe!
Moes jy al die gevreesde woorde hoor: “Dis kanker … ” Beleef saam al die emosies waardeur die skrywer moes swerf en word heel.
SKU: 9781432201289 -
Christelik, e-Boeke, Geskenkboeke, Inspirasie, Lana van Niekerk, Skrywer, Voelgoedboeke, Vroue
Vonkelkyk op die lewe [e-Boek]
Christelik, e-Boeke, Geskenkboeke, Inspirasie, Lana van Niekerk, Skrywer, Voelgoedboeke, VroueVonkelkyk op die lewe [e-Boek]
Verkneukel jou oor menswees
Hoop is die inspirerende ware verhaal van Lana van Niekerk wat die storie oor haar stryd en oorwinning oor beide bors- en eierstokkanker vertel. Beleef saam met die skrywer al die emosies waardeur sy moes swerf.
Die swaar wintertye waar hoop verdwyn … maar ook die lente, wanneer hoop begin ontkiem na jou stryd. Alles kan van jou weggeneem word … behalwe jou hoop.
SKU: 9781432201234