Kristel Loots
Toon 2 resultate
-
Christelik, e-Boeke, Geestelike Fiksie, Kristel Loots, Skrywer, Voelgoedboeke, Vroue
Muurblom [e-Boek]
Christelik, e-Boeke, Geestelike Fiksie, Kristel Loots, Skrywer, Voelgoedboeke, VroueMuurblom [e-Boek]
Soms loop jy liefde raak op vreemde plekke
Muurblom deur Kristel Loots is die verhaal van `n vrou wat deur die kronkelkrag van haar lewe by `n plek kom waar sy leer dat die waarheid vrymaak en die liefde menigte sondes kan bedek.
SKU: 9781432208127 -
Christelik, e-Boeke, Geestelike Fiksie, Kristel Loots, Skrywer, Voelgoedboeke, Vroue
Soekend na liefde [e-Boek]
Christelik, e-Boeke, Geestelike Fiksie, Kristel Loots, Skrywer, Voelgoedboeke, VroueSoekend na liefde [e-Boek]
Soms loop jy dit raak op ‘n vreemde plek…
Soekend na liefde bestaan uit twee van Kristel Loots se beste romans – die verhale van Karli en Emma wat jou sal wys dat ware liefde wel bestaan. Karli leer dat die waarheid vrymaak en die liefde ’n menigte sondes kan bedek, en Emma besef dat sy haar skuldlas aan Jesus se voete moet neerlê.
Soekend na liefde is heerlik leesgenot!
SKU: 9781432200503