Justine Pike
Resultate
-
Braam Klopper, Gedrukte Boeke, Justine Pike, Leefstyl, Marlena Du Toit, Marlena Du Toit, Skrywer, Voelgoedboeke, Ware Verhale
Leeg
Braam Klopper, Gedrukte Boeke, Justine Pike, Leefstyl, Marlena Du Toit, Marlena Du Toit, Skrywer, Voelgoedboeke, Ware VerhaleLeeg
God se troos na swangerskapverlies of miskraam
Dié boek is vir alle ouerpare wat miskrame beleef het of hul baba weens stilgeboorte verloor het. Hier verduidelik ’n ginekoloog, ’n pastoor en ’n pastorale terapeut hoekom so iets gebeur, en hoe om dit te verstaan en te verwerk. Leeg bied praktiese inligting en hulpbronlyste, maar ook geestelike vertroosting.
SKU: 9780796320087