Juhl K T
Resultate
-
Gedrukte Boeke, Juhl K T, Karin T Juhl, Kinder- en Jeugboeke, Kinderbybelsstories, Kinders 3-6, Skrywer, Voelgoedboeke
My Skatkis-Bybeltjie (Kartonboekie)
Gedrukte Boeke, Juhl K T, Karin T Juhl, Kinder- en Jeugboeke, Kinderbybelsstories, Kinders 3-6, Skrywer, VoelgoedboekeMy Skatkis-Bybeltjie (Kartonboekie)
Karin T. Juhl is ’n topverkoper-outeur wat betrokke is by die opvoeding van kinders. Sy is ’n talentvolle kinderboek-outeur wat Bybelstories oorvertel op ’n manier wat gepas is vir verskeie ouderdomsgroepe. Sy woon in Denemarke.
Nancy Munger het al meer as 60 kinderboeke geïllustreer en het al verskeie toekennings ontvang vir haar klassieke style.SKU: 9781431608768