Johan Jacobs
Toon 2 resultate
-
Christelik, e-Boeke, Inspirasie, Johan Jacobs, Leefstyl, Skrywer, Voelgoedboeke
God se plan om natuurlik gesond te leef [e-Boek]
Christelik, e-Boeke, Inspirasie, Johan Jacobs, Leefstyl, Skrywer, VoelgoedboekeGod se plan om natuurlik gesond te leef [e-Boek]
’n Beproefde plan om natuurlik gesond te leef
Johan Jacobs het begin soek na ’n gesonde leefstyl wat die liggaam in staat sal stel om homself te genees en gesond te hou, ten spyte van die gifstowwe in ons omgewing en ons moderne leefstyl. God se plan om natuurlik gesond te leef leer jou hoe jy ’n gesonde leefstyl in ’n ongesonde omgewing kan volg en steeds energiek te wees.
SKU: 9781432202132 -
Christelik, Dirkie Van Der Spuy, Esté Geldenhuys, Gedrukte Boeke, Geestelike Groei, Johan Jacobs, Johan Smit, Skrywer, Voelgoedboeke
My genade is vir jou genoeg
Christelik, Dirkie Van Der Spuy, Esté Geldenhuys, Gedrukte Boeke, Geestelike Groei, Johan Jacobs, Johan Smit, Skrywer, VoelgoedboekeMy genade is vir jou genoeg
My genade is vir jou genoeg bied moderne oordenkings oor God en sy Woord, geskryf deur gelowiges wat die lewe in al sy fasette ken. Jy sal belangrike nuwe idees oor hoe geloof in die wêreld van vandag kan grondvat, ontdek. Jy sal opnuut bemoedig word deur waarhede wat jy dalk al vergeet het.
SKU: 9781432203955(W1-18-B06)