Jannie Le Roux
Toon 9 resultate
-
Almarie du Preez, Bob Gass, Brad Kirsten, Bybeldagboeke, Christelik, Dmitri Murray, Gedrukte Boeke, Isak Burger, Janine van Niekerk, Jannie Le Roux, Jannie Putter, Johann Els, Liesel Krause-Wiid, Skrywer, Voelgoedboeke, Wanda Bam, Wynand Rossouw
‘n Nuwe dag
Almarie du Preez, Bob Gass, Brad Kirsten, Bybeldagboeke, Christelik, Dmitri Murray, Gedrukte Boeke, Isak Burger, Janine van Niekerk, Jannie Le Roux, Jannie Putter, Johann Els, Liesel Krause-Wiid, Skrywer, Voelgoedboeke, Wanda Bam, Wynand Rossouw‘n Nuwe dag
“Hy gee die vermoeides krag; Hy versterk dié wat nie meer kan nie.” Jesaja 40:29
‘n Nuwe Dag wil jou herinner dat God daar is om jou elke dag te help; om jou vol te charge en genoeg krag te gee om deur elke dag te kom.
SKU: 9781432207878(W1-18-K04) -
Bybelstudie, Christelik, Dirkie Van Der Spuy, e-Boeke, Geestelike Groei, Hennie Stander, Jannie Le Roux, Skrywer, Stephan Joubert, Voelgoedboeke
Die Groot boek met Bybelse antwoorde [e-Boek]
Bybelstudie, Christelik, Dirkie Van Der Spuy, e-Boeke, Geestelike Groei, Hennie Stander, Jannie Le Roux, Skrywer, Stephan Joubert, VoelgoedboekeDie Groot boek met Bybelse antwoorde [e-Boek]
In Die groot boek met Bybelse antwoorde praat 140 leraars oor sake wat soms ontstellend is en ander kere interessant en lewensverrykend. Hulle torring verwarrende vraagstukke netjies los en gee aanwysings hoe om self by antwoorde te kom wat in jou unieke omstandighede kan werk.
SKU: 9781432203368 -
Christelik, Gedrukte Boeke, Geestelike Groei, Geskenkboeke, Inspirasie, Jannie Le Roux, Skrywer, Voelgoedboeke
Die mooiste Bybelverse
Christelik, Gedrukte Boeke, Geestelike Groei, Geskenkboeke, Inspirasie, Jannie Le Roux, Skrywer, VoelgoedboekeDie mooiste Bybelverse
Die mooiste Bybelverse is ʼn volkleurboek met 44 kragtige beloftes uit die Bybel en ‘n kort, inspirerende stukkie pitkos vir krisistye. Die bladsye met kleurvolle Bybelverse in hierdie boek is geperforeer sodat jy dit kan uitskeur en met iemand deel. Jy kan vandag ‘n verskil in iemand se lewe maak.
SKU: 9781432206055(W1-18-J06) -
Bybeldagboeke, Christelik, e-Boeke, Jannie Le Roux, Nedine Blom, Nina Smit, Rodney Seale, Skrywer, Voelgoedboeke
God se prinses [e-Boek]
Bybeldagboeke, Christelik, e-Boeke, Jannie Le Roux, Nedine Blom, Nina Smit, Rodney Seale, Skrywer, VoelgoedboekeGod se prinses [e-Boek]
Bybeldagboek vir kinders
As jy God liefhet is jy ʼn Koningskind en dit maak van jou ʼn prinses. Lees elke dag van die jaar hierdie spesiale boodskap uit Jesus se hart vir jou bedoel. Kyk na jouself deur sy oë, weet jy is perfek en dat Hy elke dag daar is om jou te help … met alles.
SKU: 9781432205393 -
Bybeldagboeke, Christelik, e-Boeke, Jannie Le Roux, Mans, Skrywer, Voelgoedboeke
Vertrou op Hom [e-Boek]
Bybeldagboeke, Christelik, e-Boeke, Jannie Le Roux, Mans, Skrywer, VoelgoedboekeVertrou op Hom [e-Boek]
Sê nou maar net jy kon alles wat jou pla, al jou issues, al jou frustrasies direk vir God sê? Wat dink jy sou Hy vir jou terug sê?
Dis wat Jannie le Roux gedoen het. Vertrou op Hom wil jou help om te fokus op die belangrikste verhouding in jou lewe.
SKU: 9781432203887 -
Boeke vir jou kerskous, Bybeldagboeke, Christelik, Gedrukte Boeke, Jannie Le Roux, Skrywer, Voelgoedboeke
Vlieg Hoog
Boeke vir jou kerskous, Bybeldagboeke, Christelik, Gedrukte Boeke, Jannie Le Roux, Skrywer, VoelgoedboekeVlieg Hoog
Wie op die Here vertrou; kry nuwe krag
Vlieg Hoog is geskryf met elke man in gedagte – sodat jy nader aan jou Skepper kan beweeg en Hom in die dolle gejaag van elke dag kan beleef.
SKU: 9781432207847(W1-19-F01) -
-
Christelik, Jannie Le Roux, Selfhelp, Selfoonboeke, Skrywer, Voelgoedboeke
Wat gelukkige mense weet … (Selfoonboek)
Christelik, Jannie Le Roux, Selfhelp, Selfoonboeke, Skrywer, VoelgoedboekeWat gelukkige mense weet … (Selfoonboek)
Word gelukkig in 9 minute. Voel gelukkig in 90 dae. Wees gelukkig vir altyd.
Is jy moeg vir jou eentonige lewe? Uitgeput van al jou vrese en bekommernisse? Lewensmoeg na te veel seerkry? Is jy ontevrede met wat jy tans het, maar bang vir nog ’n teleurstelling as jy weer sou probeer om jou lewe te verander?
SKU: 9781432206871 -
Christelik, Gedrukte Boeke, Inspirasie, Jannie Le Roux, Selfhelp, Skrywer, Voelgoedboeke
Wat gelukkige mense weet…
Christelik, Gedrukte Boeke, Inspirasie, Jannie Le Roux, Selfhelp, Skrywer, VoelgoedboekeWat gelukkige mense weet…
Word gelukkig in 9 minute. Voel gelukkig in 90 dae. Wees gelukkig vir altyd.
Is jy moeg vir jou eentonige lewe? Uitgeput van al jou vrese en bekommernisse? Lewensmoeg na te veel seerkry? Is jy ontevrede met wat jy tans het, maar bang vir nog ’n teleurstelling as jy weer sou probeer om jou lewe te verander?
SKU: 9781432203399(W1-18-L07)