Elsa Winckler
Toon 5 resultate
-
Christelik, Elsa Winckler, Gedrukte Boeke, Geestelike Fiksie, Skrywer, Voelgoedboeke
‘n Belofte vir Bippie
Christelik, Elsa Winckler, Gedrukte Boeke, Geestelike Fiksie, Skrywer, Voelgoedboeke‘n Belofte vir Bippie
Bippie se pad word onderbreek met haar onbeplande swangerskap. Sy maak ‘n belofte teenoor die Here – sy sal nie weer ’n man in haar lewe toelaat as hy nie met haar wil trou nie. Maar die man wat skielik al onder haar voete is, Riekert Tredoux. Hy het lankal besluit hy wil nooit trou nie…
SKU: 9780796321459 -
Christelik, Elsa Winckler, Gedrukte Boeke, Geestelike Groei, Skrywer, Stephan Joubert, Voelgoedboeke
Kry styl – Jesus s’n!
Christelik, Elsa Winckler, Gedrukte Boeke, Geestelike Groei, Skrywer, Stephan Joubert, VoelgoedboekeKry styl – Jesus s’n!
Ons uitdaging vandag is om almal vir God te bereik. Maar ons kort ’n nuwe styl, Jesus s’n. Ons moet weet wat om te doen en ook wanneer om dit te doen: op ’n manier wat die wêreld rondom ons se verbeelding sal aangryp. Ons moet Jesus-lesers wees, mense wat vir Jesus reg aanvoel en verstaan. Dan kan ons stylvolle geloofdelers wees.
SKU: 9780796321633 -
Christelik, Elsa Winckler, Gedrukte Boeke, Geestelike Fiksie, Skrywer, Voelgoedboeke, Vroue
Vroue van Kosmoslaan
Christelik, Elsa Winckler, Gedrukte Boeke, Geestelike Fiksie, Skrywer, Voelgoedboeke, VroueVroue van Kosmoslaan
Wanneer vriendinne begin saam bid oor pyn, hoop en tweede kanse
Die vroue van Kosmoslaan kom eenkeer ’n maand bymekaar om te brei en oor koeitjies en kalfies te gesels. Later word hierdie breigroep hulle toevlug en hulle gooi die maskers een vir een af. Hulle begin saam bid en deel in mekaar se hoop en drome, teleurstellings en vreugde.
SKU: 9781432205706(W1-18-G02) -
Christelik, e-Boeke, Elsa Winckler, Geestelike Fiksie, Skrywer, Voelgoedboeke, Vroue
Vroue van Kosmoslaan [e-Boek]
Christelik, e-Boeke, Elsa Winckler, Geestelike Fiksie, Skrywer, Voelgoedboeke, VroueVroue van Kosmoslaan [e-Boek]
Wanneer vriendinne begin saam bid oor pyn, hoop en tweede kanse
Die vroue van Kosmoslaan kom eenkeer ’n maand bymekaar om te brei en oor koeitjies en kalfies te gesels. Later word hierdie breigroep hulle toevlug en hulle gooi die maskers een vir een af. Hulle begin saam bid en deel in mekaar se hoop en drome, teleurstellings en vreugde.
SKU: 9781432205720