Carolyn Larsen
Toon 5 resultate
-
Bybeldagboeke, Carolyn Larsen, Christelik, Gedrukte Boeke, Larsen C, Skrywer, Voelgoedboeke, Vroue
‘n Nuwe Begin (Hardeband)
Bybeldagboeke, Carolyn Larsen, Christelik, Gedrukte Boeke, Larsen C, Skrywer, Voelgoedboeke, Vroue‘n Nuwe Begin (Hardeband)
Carolyn Larsen is ’n skrywer, aktrise en ervare spreker met ’n Godgegewe passie om met vroue en kinders te werk. Sy het al by talle konferensies in Amerika, Kanada en Indië opgetree. Carolyn het al meer as 40 boeke vir kinders en volwassenes geskryf. Sy het al verskeie pryse daarvoor ontvang. Carolyn en haar man, Eric, woon in Glen Ellyn, Illinois. Hulle het drie volwasse kinders en is ook trotse grootouers.
Amylee Weeks kom van Iowa in die VSA en is baie lief vir haar familie, haar Here en om kuns te skep. Nadat sy ’n graad in besigheidstudie behaal het, het sy haar hart gevolg en ingeskryf by die Art Institute in Pittsburgh.SKU: 9781431620746