Anzil Kulsen, Nadine Blom
Resultate
-
Anzil Kulsen, Nadine Blom, Christelik, Gedrukte Boeke, Geestelike Fiksie, Skrywer, Voelgoedboeke
Skarlakenkinders
Anzil Kulsen, Nadine Blom, Christelik, Gedrukte Boeke, Geestelike Fiksie, Skrywer, VoelgoedboekeSkarlakenkinders
Ses vroue van verskillende agtergronde beland saam op ’n plaas in die Sederberge. Hoewel elkeen sy eie hartseer het om te verwerk moet hulle almal saamwerk om ’n groter krisis op te los. ’n Aksiebelaaide roman ’n Christelike agtergrond oor ’n tema wat al hoe meer relevant word vandag: mensehandel.
Lees met ons Verrso digital reader app.
SKU: 9780796321664