Vroue
Showing 1–15 of 28 results
-
Bybeldagboeke, Carolyn Larsen, Christelik, Gedrukte Boeke, Larsen C, Skrywer, Voelgoedboeke, Vroue
‘n Nuwe Begin (Hardeband)
Bybeldagboeke, Carolyn Larsen, Christelik, Gedrukte Boeke, Larsen C, Skrywer, Voelgoedboeke, Vroue‘n Nuwe Begin (Hardeband)
Carolyn Larsen is ’n skrywer, aktrise en ervare spreker met ’n Godgegewe passie om met vroue en kinders te werk. Sy het al by talle konferensies in Amerika, Kanada en Indië opgetree. Carolyn het al meer as 40 boeke vir kinders en volwassenes geskryf. Sy het al verskeie pryse daarvoor ontvang. Carolyn en haar man, Eric, woon in Glen Ellyn, Illinois. Hulle het drie volwasse kinders en is ook trotse grootouers.
Amylee Weeks kom van Iowa in die VSA en is baie lief vir haar familie, haar Here en om kuns te skep. Nadat sy ’n graad in besigheidstudie behaal het, het sy haar hart gevolg en ingeskryf by die Art Institute in Pittsburgh.SKU: 9781431620746 -
Annalise Wiid, Bybeldagboeke, Christelik, Gedrukte Boeke, Riekert Botha, Skrywer, Stephan Joubert, Voelgoedboeke, Vroue, Wanda Bam
Dans onder die sterre
Annalise Wiid, Bybeldagboeke, Christelik, Gedrukte Boeke, Riekert Botha, Skrywer, Stephan Joubert, Voelgoedboeke, Vroue, Wanda BamDans onder die sterre
‘n Bybeldagboek vir enkelvroue
Dans onder die sterre is nie maar net nog ’n Bybeldagboek vir gelowiges wat iets soek om te lees nie. Dis presies wat enkellopendes nodig het: dagstukke geskyf deur vroue wat ’n solo lewe ken. Dis woorde wat gelééf moet word, elke dag, die hele jaar.
SKU: 9781432204822 (CDG15) -
Christelik, Gedrukte Boeke, Lorette Dye, Selfhelp, Skrywer, Voelgoedboeke, Vroue
Die 3 Grootste issues in ’n vrou se lewe
Christelik, Gedrukte Boeke, Lorette Dye, Selfhelp, Skrywer, Voelgoedboeke, VroueDie 3 Grootste issues in ’n vrou se lewe
Met 3 celebs se ware verhale!
Dis elke vrou se begeerte om van haar issues ontslae te raak. Hierdie selfhelpgids sal jou help om die dinge in jou lewe te identifiseer wat jou verhoed om by dié plek uit te kom!
SKU: 9781770312692(W1-18-C07) -
Bybeldagboeke, Christelik, Gedrukte Boeke, Geestelike Groei, Liesel Krause-Wiid, Skrywer, Voelgoedboeke, Vroue
Eerste 5
Bybeldagboeke, Christelik, Gedrukte Boeke, Geestelike Groei, Liesel Krause-Wiid, Skrywer, Voelgoedboeke, VroueEerste 5
‘n Bybeldagboek
Eerste 5 is perfek om vroue te help om stiltetyd ’n prioriteit te maak. Hierdie Bybeldagboek gaan jou nie net nader aan God bring nie, dit gaan jou ook nader aan jouself bring.
SKU: 9781432207946(W1-18-H08) -
Bybeldagboeke, Christelik, Gedrukte Boeke, Nina Smit, Skrywer, Smit N, Voelgoedboeke, Vroue
Elke Dag ‘N Vreugdepad (Sagteband)
Bybeldagboeke, Christelik, Gedrukte Boeke, Nina Smit, Skrywer, Smit N, Voelgoedboeke, VroueElke Dag ‘N Vreugdepad (Sagteband)
Nina Smit en haar man, Johan, was die predikantspaar van die Wynberg-gemeente, in Bellville-Oos en in die Helderberggemeente. Benewens sketse in die Sarie en Rooi Rose asook verskeie artikels en onder-houde in Die Kerkbode en Die Voorligter het Nina ook meer as 150 boeke gepubliseer. Nina is een van Suid-Afrika se gewildste vroueskrywers. Sy woon in Somerset-Wes, het drie kinders en is ook ’n trotse ouma. Nina hou van stap, lees, reis en om tyd saam met haar familie deur te bring.
SKU: 9781431620616 -
Christelik, Finesse Redaksie, Gedrukte Boeke, Geskenkboeke, Inspirasie, Skrywer, Voelgoedboeke, Vroue
Finesse voelgoedboekie oor hoop
Christelik, Finesse Redaksie, Gedrukte Boeke, Geskenkboeke, Inspirasie, Skrywer, Voelgoedboeke, VroueFinesse voelgoedboekie oor hoop
Hierdie boekie is geskryf deur vroue net soos jy. Vroue wat hulle harte vreesloos oopgemaak het om vir jou te vertel hoe hulle as oorwinnaars aan die ander kant uitgestap het. Die boekie sal jou hoop gee en jou bemagtig om ’n lewe van oorgawe en oorwinning te leef.
SKU: 9781432205676(W1-18-K02) -
Beplanner, Boeke vir jou kerskous, Christelik, Finesse Redaksie, Gedrukte Boeke, Lynette Beer, Skrywer, Voelgoedboeke, Vroue
FroueVonds Dagbeplanner 2021
UitverkopingSpaar!%SPAAR50SPAAR R100100R
SPAAR100RBeplanner, Boeke vir jou kerskous, Christelik, Finesse Redaksie, Gedrukte Boeke, Lynette Beer, Skrywer, Voelgoedboeke, VroueFroueVonds Dagbeplanner 2021
Inspirasie deur Lynette Beer (Uitgegee deur Finesse Voelgoed Tydskrif)
Die FroueVonds van Helpende Hand stel vir die eerste keer ’n dagbeplanner bekend. Dié A5-grootte dagbeplanner (hardeband) word deur Finesse Voelgoed Tydskrif met inspirasie deur Lynette Beer uitgegee.
Koop 2 dagbeplanners teen R298
R398
SKU: 9781432209445(W1-18-C03) -
Alta Strauss, Annalise Wiid, Benice Borman, Bybeldagboeke, Christelik, Gedrukte Boeke, Geestelike Groei, Skrywer, Voelgoedboeke, Vroue
God is groot
UitverkopingSpaar!%SPAAR19SPAAR R2727R
SPAAR27RAlta Strauss, Annalise Wiid, Benice Borman, Bybeldagboeke, Christelik, Gedrukte Boeke, Geestelike Groei, Skrywer, Voelgoedboeke, VroueGod is groot
‘n Bybeldagboek vir vroue deur 52 vroue wat van God se grootheid getuig
In hierdie dagboek het 52 vroue oor ’n breë spektrum bymekaargekom om vir jou te vertel van die buitengewone dinge wat God in húlle lewens gedoen het. Elkeen het ’n week se dagstukkies geskryf met die sentrale tema: God se grootheid en goedheid.
SKU: 9781432206178(W1-18-J05) -
Bybeldagboeke, Christelik, Finesse Redaksie, Gedrukte Boeke, Geestelike Groei, Skrywer, Voelgoedboeke, Vroue
God wil vir vroue sê
UitverkopingSpaar!%SPAAR19SPAAR R1717R
SPAAR17RBybeldagboeke, Christelik, Finesse Redaksie, Gedrukte Boeke, Geestelike Groei, Skrywer, Voelgoedboeke, VroueGod wil vir vroue sê
365 Bybelverse vir elke behoefte
Die Bybelverse in hierdie boek sal jou elke dag, ’n hele jaar lank, herinner aan al die wonderlike dinge wat God vir jou beplan. Dit is so gesond vir jou gees soos ’n daaglikse vitamienpil vir jou liggaam!
Elke vers word deur een woord tematies saamgevat. Hierdie temas is alfabeties gerangskik sodat jy vinnig ’n antwoord uit die Skrif kan naslaan volgens jou behoefte. Of jy kan die boekie na willekeur oopmaak en vertrou dat die spesifieke bladsy ’n hemelse boodskap net vir jou bevat.
SKU: 9781432204013(W1-18-L05) -
Bybeldagboeke, Christelik, Gedrukte Boeke, Jimi Le Roux, Le Roux J, Skrywer, Voelgoedboeke, Vroue
Hou Vas Aan Die Hoop (Sagteband)
Bybeldagboeke, Christelik, Gedrukte Boeke, Jimi Le Roux, Le Roux J, Skrywer, Voelgoedboeke, VroueHou Vas Aan Die Hoop (Sagteband)
Jimi le Roux is ’n geordende leraar en geregistreerde lewensbegeleier. Hy leef homself tans uit in sy voltydse internetbediening, waarin hy geestelike leiding gee deur oordenkings, kursusse en coaching-programme. Andersins is Jimi betrokke by prediking en skryfwerk, terwyl hy ook ’n weeklikse radio-insetsel behartig. Jimi het ’n MA in Bybelkunde en ’n Honneurs in Sielkunde en is ook ’n dosent aan ’n geakkrediteerde semina-rium. Hy woon saam met sy gesin in die Strand. www.jimileroux.com
Amylee Weeks is van Iowa, VSA, afkomstig en lief vir die Here, haar gesin en om kuns te skep. Nadat sy ’n graad in besigheid gekry het, het sy op die roepstem van haar hart reageer en ingeskryf by The Art Institute of Pittsburgh.SKU: 9781431619009 -
Bybeldagboeke, Christelik, Gedrukte Boeke, Liesel Krause-Wiid, Liza Brönner, Natasha Joubert, Skrywer, Voelgoedboeke, Vroue
Leef, lag en loof
Bybeldagboeke, Christelik, Gedrukte Boeke, Liesel Krause-Wiid, Liza Brönner, Natasha Joubert, Skrywer, Voelgoedboeke, VroueLeef, lag en loof
Dagstukke om jou gees te voed en jou hart te verbly
Vroue soos Liesel Krause-Wiid, Natasha Joubert, Liza Brönner, Cordelia en ander gewone vroue wat glo skryf saam om jou weer die lewe se lekker kant te wys.
Die Woord word werklik in die alledaagse dinge. Vriendinne wat saam lag en oor die lewe wonder … Die liefde van ’n ma vir haar kinders … Goeie maniere teenoor kollegas …
SKU: 9781432204792(W1-18-F03)