Bybelstudie
Toon 4 resultate
-
Bybeldagboeke, Bybelstudie, Christelik, Gedrukte Boeke, Geestelike Groei, Jaco Thom, Skrywer, Voelgoedboeke
Praat, Here. Ek luister.
Bybeldagboeke, Bybelstudie, Christelik, Gedrukte Boeke, Geestelike Groei, Jaco Thom, Skrywer, VoelgoedboekePraat, Here. Ek luister.
Troos en hoop uit die Psalms, vir elke dag.
Wat is jou spesifieke behoefte? Troos en gerusstelling? Met watter probleem worstel jy? In 52 uitgesoekte psalms verander Jaco Thom die rigting van die gesprek.
Hier kom God self aan die woord en beantwoord al jou vrae en gee jou troos …
SKU: 9781432204266(W1-18-A04) -
Bybelstudie, Christelik, Gedrukte Boeke, Geestelike Groei, Skrywer, Solly Ozrovech, Voelgoedboeke
Wat sê Jesus oor…
Bybelstudie, Christelik, Gedrukte Boeke, Geestelike Groei, Skrywer, Solly Ozrovech, VoelgoedboekeWat sê Jesus oor…
Jou A-Z Gids oor kwessies soos gebed, egbreek, geweld en meer
Wanneer probleme gelowiges oorweldig en ons worstel met vrae, wil ons by Hom die antwoorde hê. Nou kan jy alles in een omvattende gids naslaan met Solly Ozrovech se Wat sê Jesus oor… As kompakte bundel van Jesus se woorde toe Hy mens op aarde was, opgedeel in temas, is die boek bedoel vir persoonlike studie, stiltetyd, kleingroepe of klasgee.
SKU: 9781432202088(W1-18-H05) -
Bybelstudie, Christelik, Gedrukte Boeke, Geestelike Groei, Liesel Krause-Wiid, Skrywer, Voelgoedboeke, Vroue
Wat sê jy?
Bybelstudie, Christelik, Gedrukte Boeke, Geestelike Groei, Liesel Krause-Wiid, Skrywer, Voelgoedboeke, VroueWat sê jy?
Daar is krag in jou woorde
Liesel Krause-Wiid en 40 vrouedominees skryf saam aan hierdie boek om vroue te leer dat hulle woorde ander mense se lewens kan verander. Hulle laat jou besef dat dit soms beter is om twee keer te dink voor jy praat, want daar is skeppende en vernietigende krag in jou woorde.
SKU: 9781432205577(W1-18-K05)