Bybelse Fiksie
Toon 3 resultate
-
Boeke vir jou kerskous, Bybelse Fiksie, Christelik, Gedrukte Boeke, Jaco Thom, Skrywer, Voelgoedboeke
Die Bybelroman (Nuwe uitgawe)
Boeke vir jou kerskous, Bybelse Fiksie, Christelik, Gedrukte Boeke, Jaco Thom, Skrywer, VoelgoedboekeDie Bybelroman (Nuwe uitgawe)
Lees die Bybel as één verhaal van begin tot end.
God se storie word in hierdie boek so vertel dat die leser deur die oë van die mense in die Bybel vir God aan die werk kan sien.
SKU: 9781432207656(W1-19-L01) -
-
Bybelse Fiksie, Christelik, Gedrukte Boeke, Jaco Thom, Skrywer, Voelgoedboeke
Yeshua
NIKODEMUS was ’n intelligente man met ’n passie vir die waarheid. Hy was suksesvol en welvarend. Maar hy was ook ’n gewone man wat nie kon verstaan hoe God soveel onreg in sy tyd kon toelaat nie. Hy het getwyfel of Jesus enige verandering kan bewerk.
In sy soeke na antwoorde, praat Nikodemus met almal wat Jesus geken het. Dit verander op die ou end alles waarin hy geglo het. Dit sal ook jou lewe verander.
SKU: 9781432204204(W1-18-G05)