Wilderniswenke vir vroue [e-Boek]

R86.00

Hoe om hartseer, seerkry en ander teleurstellings te oorleef.

Wilderniswenke vir vroue is ’n oorlewingsgids deur en uit elke wildernis – terug na lewe in blydskap, volheid, vryheid met sy Gees as kompas. Uit haar eie worsteling wys Wanda Bam jy KAN die wildernisstreke van die lewe oorkom, as jy net WIL. Met God as gids SAL jy anderkant uitkom.

997 in voorraad

R86.00

997 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 86 Bonuspunte verdien.
SKU: 9781432205034 Kategorie: Etiket:

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

Redding, genesing, geloof en groei

In die wildernis Wil jy die kettings van die verlede afskud?

Sukkel jy om vrede te maak met ou wrokke, onreg of skuld?

Worstel jy alleen deur ’n barre woestyn sonder padkaart of geestelike padkos?

Vrees jy dood, egskeiding, enkelstatus-stigma en talle ander spoke?

Lyk selfdood soos jou laaste opsie?

Nee! Vroue wat anders kies, groei van slagoffer in die wildernis tot heldin in oorlewing.

Werklik? Maar hoe kies jy reg en waar kry jy die krag?

Die wildernis is nie die einde van ons bestaan nie.

Uit haar eie worsteling wys Wanda Bam jy KAN die wildernisstreke van die lewe oorkom, as jy net WIL.

Met God as gids SAL jy anderkant uitkom.

Wilderniswenke vir vroue is ’n oorlewingsgids deur en uit elke wildernis – terug na lewe in blydskap, volheid, vryheid met sy Gees as kompas.