Weet wat depressie regtig is [Kursus]

Johan gebruik sy eie ervaring van die siekte om ouers, onderwysers en depressievegters te laat verstaan wat depressie behels – die simptome, oorsake en behandeling.

Johan Laten