Wat sê Jesus oor…

R152.00

Jou A-Z Gids oor kwessies soos gebed, egbreek, geweld en meer

Wanneer probleme gelowiges oorweldig en ons worstel met vrae, wil ons by Hom die antwoorde hê. Nou kan jy alles in een omvattende gids naslaan met Solly Ozrovech se Wat sê Jesus oor… As kompakte bundel van Jesus se woorde toe Hy mens op aarde was, opgedeel in temas, is die boek bedoel vir persoonlike studie, stiltetyd, kleingroepe of klasgee.

71 in voorraad

R152.00

71 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 152 Bonuspunte verdien.
SKU: 9781432202088(W1-18-H05) Kategorie: Etiket:

Vir gelowiges is Jesus Christus die Alfa en die Omega, die A tot Z.

Wanneer probleme ons oorweldig en ons worstel met vrae, wil ons by Hom die antwoorde hê.

Nou kan jy alles in een omvattende gids naslaan met Solly Ozrovech se Wat sê Jesus oor... As kompakte bundel van Jesus se woorde toe Hy mens op aarde was, is die boek bedoel vir persoonlike studie, stiltetyd, kleingroepe of klasgee.

Jesus se woorde wat opgeteken is in die Nuwe Testament, is opgesoek, saamgevoeg en in temas opgedeel wat alfabeties gerangskik is.

Wat sê Jesus oor… is nie ’n boek om in een sessie klaar te lees nie.

Dit is bedoel om jou metgesel te wees vir ’n leeftyd. Dit is die skrywer se wens dat soos wat jy jou verdiep in Jesus se woorde, jou verhoudings, gedagtes en manier van lewe sal verander.