Vroue wat Glo-retreat [Opname]

R49.00

Het jy al gewonder of daar meer in die lewe is? As vroue soek ons dit baiekeer in ons verhoudings, prestasies, ’n mooi huis of jeugdige voorkoms.
Hierdie dinge is nie bedoel om ons te vervul nie, jy is gemaak vir méér! As jy die Vroue wat Glo-retreat met die tema Jy is gemaak vir méér misgeloop het, kan jy die OPNAME koop en op jou eie tyd daarna kyk. Lindie Strydom, Karien Basson, Demi-Leigh Tebow, Lily Rennie en Rouchelle Liedemann sal jou help en jou vrae beantwoord …

99 in voorraad

R49.00

99 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 49 Bonuspunte verdien.
SKU: VWG-retreat Kategorie: Etiket: