Vice Versa Blinker Rok, Swart Goud

van Brava Clothing

R750.00 R675.00

Jy kan die rok dra met die V-nek voor of die Boot Nek voor. Gemaak uit die sagste natuurlike Viscosa vir gemak, absorbasie en ventilasie. 95% Viscosa, 5% Elastine. Die ontwerp is beinvloed deur Oosterse inperasie met die twee kantsplete en kap moutjie. Dit het ook 'n trektoutjie op die heep geposisioneer vir 'n vleiende en gemaklike pas.

Maak skoon
SKU: BR561000/01/02/03/04 Kategorieë: , , ,