Vice Versa Blinker Rok, Silwer Grys

van Brava Clothing

R750.00 R675.00

Jy kan die rok dra met die V-nek voor of die Boot Nek voor. Gemaak uit die sagste natuurlike viscosa vir gemak, absorbansie en ventilasie. 95% Viscosa, 5% Elastine. Die ontwerp is beïnvloed deur Oosterse inspirasie met die twee kantsplete en kap moutjie. Dit het ook 'n trektoutjie op die heup geposisioneer vir 'n vleiende en gemaklike pas.

Maak skoon
SKU: BR560300/01/02/03/04 Kategorieë: , , ,