Verloor gewig, lyk jonger, voel fantasties [e-boek]

R89.00

Verveeld met dieselfde oefenprogram en eetplan?

Het jy al elke moontlike dieet probeer, gewig verloor, net om dit dadelik weer op te tel? Wil jy graag meer selfvertroue hê, goed voel en pragtig lyk? Die goeie nuus is, VERLOOR GEWIG, LYK JONGER, VOEL FANTASTIES! kan jou help!
43 dieetkundiges, voorkomskonsultante, oefenkenners en motiveringsprekers deel praktiese wenke om maerder, mooier en jonger te lyk én beter oor jouself te voel.

599 in voorraad

R89.00

599 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 89 Bonuspunte verdien.
SKU: Verloor gewig, lyk jonger, voel fantasties [e-boek] Kategorie: Etikette: ,