Trekband Mini rok / Tuniek

van Brava Clothing

R656.00 R590.00

Die rokkie kan dien as ‘n mini rokkie of ‘n tuniek wat jy oor leggings of selfs ‘n denim kan dra. Dit het ‘n unieke syskerm tak motief print en sakke in die synaat. Die trekband pas op die heupe.

Sien gids vir klere groottes: Brava Clothing

Maak skoon
SKU: BR430101/02/03/04 Kategorieë: , , , , ,