Sprankel [e-Boek]

R47.00

Hoe behoort ’n gelowige meisie op te tree? Hoe kan jy mooi van buite wees, sonder om minder mooi van binne te wees? Janine Truter deel 16 waarhede wat elke meisie moet lees en weet om tot haar volle potensiaal te SPRANKEL.

997 in voorraad

R47.00

997 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 47 Bonuspunte verdien.
SKU: 9781432207687 Kategorie: Etikette: ,
[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

Jy is ’n meisie en die toekoms lê oop voor jou.

Maar hoe behoort ’n gelowige meisie op te tree? Hoe weet ’n mens in vandag se tyd, wat reg en verkeerd is?

Hoe vind jy uit wat jy met jou lewe wil doen? Hoe kan jy mooi van buite wees, sonder om minder mooi van binne te wees?

Hier is meisies se ultimate gids tot die lewe:

  1. Geloof is waaroor die lewe eintlik gaan
  2. God is altyd aan jou kant
  3. Jy is hier om te sprankel
  4. Tyd saam met Hom is jou krag
  5. Jy is uniek en baie spesiaal
  6. Die regte ou op die regte tyd
  7. Ware liefde is ’n doelbewuste keuse
  8. Jy bepaal die grense in julle verhouding
  9. Jou vriendinne en ouers is ’n prioriteit
  10. Maak vrede met jou lyf
  11. Laat jou klere vir jou lyfvorm werk
  12. Eet en leef gesond vir ekstra woema
  13. Kry die regte look en lyk fantasties
  14. Wenke vir daardie eerste afspraak
  15. Gym-reëls gaan oor respek vir ander
  16. Goeie maniere is steeds in die mode