Seën-armband

Verkoop deur Voelgoed Bestellings

R222.00

Soms is ’n eenvoudige ontwerp met ’n kragtige boodskap oor dankbaarheid presies wat jy nodig het om jou look af te rond en gemoed vir die dag reg te kry! Finesse se Seën-armband deur Essentials Jewellery is presies wat enige vrou nodig het!

9 in voorraad

R222.00

9 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
SKU: Seën-armband Kategorie: Etiket:

Soms is ’n eenvoudige ontwerp met ’n kragtige boodskap oor dankbaarheid presies wat jy nodig het om jou look af te rond en gemoed vir die dag reg te kry!

Finesse se Seën-armband deur Essentials Jewellery is presies wat enige vrou nodig het!

Dis pragtig aan jou eie arm en ’n ideale geskenk vir enige vrou ná aan jou!

Die Rhodium-platering sorg vir glans en die unieke vissie-embleme, gebaseer op die verhaal van die vermeerdering van die vissies en broodjies, sal jou heeldag bewus hou van God se seëninge in jou lewe.

Materiaal: Juweliersmetaal (Rhodium platering) wat lyk soos antieke silwer.

Lengte: 22 cm