Passende Polonek Top, Swart

van Brava Clothing

R580.00 R522.00

Gemaak uit die sagste natuurlike rekstof (95% Viskose 5% Elasteen) vir ekstra gemak, absorbasie en ventilasie met ‘n unieke syskerm takprint op die pols. Dit het ‘n opening vir jou duim as jy hou van ‘n langer uit gestrekte mou.

Sien gids vir klere groottes: Brava Clothing

Maak skoon
SKU: BR220101/02/03/04 Kategorieë: , , , , ,