Oorleef jou man se midlewe (krisis)

Verkoop deur admin

R64.00

En toe kom die groot 40’s

Oorleef jou midlewe(krisis) vat jou hand op die (dikwels klipperige) pad deur midlewe en gee hoop en leiding aan elke vrou wie se man oornag in ’n vreemdeling verander het. Daar bestaan soveel vrese oor midlewe, maar dit kan die begin van ’n wonderlike nuwe avontuur vir jul huwelik wees. Pak die bul by die horings en loop jou man se midlewe-frustrasies trompop!

121 in voorraad

R64.00

121 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 64 Bonuspunte verdien.
SKU: 9781770313293(W1-18-L08) Kategorie: Etiket:

Min dinge krap ’n vrou se lewe so deurmekaar soos ’n man wat deur ’n midlewe-ervaring worstel – kompleet met blink nuwe ryding en skielike gedaanteverwisseling.

Jou man se midlewe hoef egter nie ’n krisis te wees nie! Oorleef jou midlewe(krisis) vat jou hand op die (dikwels klipperige) pad deur midlewe en gee hoop en leiding aan elke vrou wie se man oornag in ’n vreemdeling verander het.

So baie vrese oor midlewe is niks meer as bangmaakstories nie. Jou man se liggaam verander, sy prioriteite verander, selfs jul sekslewe verander, maar niks hiervan hoef negatiewe ervarings te wees nie.

Midlewe kan die begin van ’n wonderlike nuwe avontuur vir jul huwelik wees en hoef nie met angs en agterdog ingewag te word nie.

Pak die bul by die horings en loop jou man se midlewe-frustrasies trompop! Jy sal sien, die tweede helfte van die lewe kan net soveel pret wees as die eerste. Maar gordel vas, midlewe is ’n vinnige rit!

Vendor Information

  • No ratings found yet!