Neem beheer oor jou finansies en skep welvaart (Selfoonboek)

R27.00

Jou bloudruk vir ’n lewe wat saakmaak

Verander jou finansiële gewoontes en hóé jy oor geld dink.

998 in voorraad

R27.00

998 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 27 Bonuspunte verdien.
SKU: selfoonboek6 Kategorie: Etikette: ,

Verander jou finansiële gewoontes en hóé jy oor geld dink.

Oor die algemeen kort mense die kennis en vaardighede om welvaart te bou. Daarom moet jy van voor af oor geld leer en jou houding teenoor finansies verander. Jy moet anders begin dink oor welvaart.

Wouter Snyman gee jou die regte vaardighede om jou denke te herprogrammeer, jou finansiële gewoontes te verander en jou finansies te verbeter – ongeag die hoeveelheid kapitaal wat jy het.

Einstein het gesê: “As jy aanhou doen wat jy nog altyd doen, sal jy kry wat jy altyd kry.” Dus: As jy jou finansiële situasie wil verbeter, sal jy beslis van nou af ’n paar dinge anders moet doen.