’n Mooier jy [Selfoonboek]

R27.00

20 Wenke om pragtig, sexy en vol selfvertroue te wees, van binne én buite

As jy mooier wil lyk en meer stylvol wil wees, is dié deskundige raad en kennis alles wat jy nodig het.

993 in voorraad

R27.00

993 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 27 Bonuspunte verdien.
SKU: 9781432209438S3 Kategorie: Etiket:

Ons leef nou langer as ooit, maar ons lyk en voel ook al hoe ouer en afgerem.

Wat as ’n goed versorgde en stylvolle voorkoms binne jou bereik kan wees?

Die goeie nuus is, dit is!

20 dokters, dieetkundiges, voorkomskonsultante, oefenkenners en motiveringsprekers deel praktiese wenke om mooi te voel en lyk, van binne én van buite. Die inligting wat jy kry, sal jou help om die regte besluite te kan neem om anders te …
VOEL – Pragtig, vol selfvertroue en sexy, van binne én van buite.
LYK – Teenverouderingstegnieke vir ’n gelukkiger, mooier jy.

’n Mooier jy is net om die draai!