’n Gelukkiger jy [Selfoonboek]

R27.00

21 Wenke om in die oomblik te leef met meer vrede en kalmte in jou gemoed

As jy gelukkiger wil wees, is dié deskundige raad en kennis alles wat jy nodig het.

991 in voorraad

R27.00

991 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 27 Bonuspunte verdien.
SKU: 9781432209438S1 Kategorie: Etiket:

Ons leef nou langer as ooit, maar ons is ook meer gespanne en meer depressief as ooit.

Wat as ’n gelukkiger lewe binne jou bereik kan wees?

Die goeie nuus is, dit is!

21 dokters, dieetkundiges, voorkomskonsultante, oefenkenners en motiveringsprekers deel praktiese wenke om die beste lewe nog te hê, van binne én van buite, in elke area van jou lewe.

Die inligting wat jy kry, sal jou help om die regte besluite te kan neem om gelukkig te wees! Dit sal jou leer om anders te …
LEEF – Wees meer in die oomblik en fokus op wat jy doen.
ONTSPAN – Kry vrede en kalmte in jou gemoed.

’n Gelukkiger jy is net om die draai!