MansGenoeg! om met jou seun oor geloofswaarhede te gesels

Verkoop deur megan

R119.00

Gesprekke vir pa’s en seuns

Leer by pa’s soos Jannie Putter, Wouter Snyman en Michael Mol die waardes wat jou seun sal help om geestelik standvastig te wees – geloofswaarhede soos die belangrikheid van hegte verhoudings, geestelike leierskap en die rol van die pa. Pa’s het ’n Godgegewe rol om hulle families te beskerm en te versorg. Hulle streef ook daarna om hulle seuns lewenslesse en -wyshede te leer sodat hulle eendag eerbare mans sal wees.

616 in voorraad

R119.00

616 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 119 Bonuspunte verdien.
SKU: Mansgenoeg... Geloofswaarhede Kategorie: Etikette: ,

Vendor Information

  • 5.00 5.00 rating from 1 review
Verkoop deur megan
R119.00 -20%
119 Bonuspunte
Verkoop deur megan
R79.00 -20%
79 Bonuspunte
Verkoop deur megan
R199.00 -20%
199 Bonuspunte