MansGenoeg! om met jou seun oor geloofswaarhede te gesels [e-Boek]

R54.00

Gesprekke vir pa’s en seuns

Leer by pa’s soos Jannie Putter, Wouter Snyman en Michael Mol die waardes wat jou seun sal help om geestelik standvastig te wees – geloofswaarhede soos die belangrikheid van hegte verhoudings, geestelike leierskap en die rol van die pa. Pa’s het ’n Godgegewe rol om hulle families te beskerm en te versorg. Hulle streef ook daarna om hulle seuns lewenslesse en -wyshede te leer sodat hulle eendag eerbare mans sal wees.

427 in voorraad

R54.00

427 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 54 Bonuspunte verdien.
SKU: MansGenoeg! om met jou seun oor geloof te gesels Kategorie: Etikette: ,