MANSGENOEG (BEDERFPAK)

R229.00

Bederf jouself of iemand anders met die MANSGENOEG-BEDERFPAK

Dié bederfpak sluit in die BOEK “MansGenoeg!” om met jou seun oor geloofswaarhede te gesels; die STORTSAKKIE met die gedrukte boodskap “Man van God” asook ’n GRATIS KOEPON vir die video-opname van die MansGenoeg! aanlyn uitsending “Hardloop jou eie wedloop”. Netjies verpak in ’n omgewingsvriendelike GESKENKSAK, met ’n spesiale boodskap op gedruk!

68 in voorraad

R229.00

68 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 229 Bonuspunte verdien.
SKU: MANSGENOEG (BEDERFPAK) Kategorie: Etiket: