Man van God-stortsakkie

Verkoop deur admin

R129.00

Die stortsakkie is gemaak van duursame materiaal. Dit is maklik om skoon te maak én is waterbestand. Dié sakkie is net reg vir ’n besigheidsreis, vakansie, naweekwegbreek of die gimnasium. Bederf jou man met die Man van Godstortsakkie. Elke keer as hy dit gebruik, sal hy opnuut inspirasie kry vir sy geloofspad! Paulus sê in 1 Timoteus 6:11, “Maar jy, man van God … streef na opregtheid, toewyding aan God, geloof, liefde,
volharding, minsaamheid.”

40 in voorraad

R129.00

40 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 129 Bonuspunte verdien.
SKU: Man_van_God_stortsakkie Kategorie: Etiket:

Vendor Information

  • No ratings found yet!
Verkoop deur admin
R144.00 -20%
144 Bonuspunte
Verkoop deur admin
R134.00 -21%
134 Bonuspunte