Vendor Information
- No ratings found yet!
R129.00 R149.00
R129.00 R149.00
Die stortsakkie is gemaak van duursame materiaal. Dit is maklik om skoon te maak én is waterbestand. Dié sakkie is net reg vir ’n besigheidsreis, vakansie, naweekwegbreek of die gimnasium. Bederf jou man met die Man van Godstortsakkie. Elke keer as hy dit gebruik, sal hy opnuut inspirasie kry vir sy geloofspad! Paulus sê in 1 Timoteus 6:11, “Maar jy, man van God … streef na opregtheid, toewyding aan God, geloof, liefde,
volharding, minsaamheid.”
40 in voorraad